Publication

Sunday - 1st March, 2026
Cover of Tuis

Waar Ontwerp Lig Ontmoet

’n Werklik pragtige nuwe konsep vir beligting. ’n Verfynde vierdelige versameling waarin moderne LED-innovasie tydlose en elegante glasontwerp ontmoet. Hierdie vier treffende versamelings is met omsigtigheid geskep om ’n wye verskeidenheid...

Read Full Story (Page 3)
Sunday - 1st February, 2026
Cover of Tuis

Van plaas tot gholflandgoed op Robertson: Só leer mens ‘kleiner dink’

Hanli hou van die tuin se kothuisgevoel en dit pas by die voorkoms van die huis. Vingerhoedjies, bitterbos (Scabiosa columbaria), salie, vergeet-my-nietjies (Cynoglossum amabile) en vlooikruid blom in die bedding wat deur lamsore (Stachys byzantina)...

Read Full Story (Page 3)