Tuis

Monday - 1st December, 2025
Cover of Tuis

Victoriaanse huisie

Die vuilpienk Victoriaanse huis uit 1890 ’n klipgooi van Simonstad se wêreldbekende Boulders Beach het haar sommer met die intrapslag bekoor. Gisela Piercey glo juis as jy beoog om te koop, moet die skouhuis met jou binneste praat. Voel jy niks, hou jy...

Read Full Story (Page 3)
Saturday - 1st November, 2025
Cover of Tuis

WEN JOU DEEL VAN R120 000!

Read Full Story (Page 1)
Monday - 1st September, 2025
Cover of Tuis

Johannesburg-huis respekteer gister met die oog op die toekoms

Dit het die argitek Adrian Morris en sy vrou, Daniela, twee jaar geneem om die perfekte eiendom te kry waar hulle hul droomhuis kon bou. “Daniela se ouers het sowat 35 jaar op hierdie perdelandgoed gewoon en wou afskaal. Ons, aan die ander kant, het ’n...

Read Full Story (Page 3)
Friday - 1st August, 2025
Cover of Tuis

Sop en brood... njam!

Beesstertsop met paprika Die truuk om die vleis eers te rooster voor dit pot toe gaan, beteken die oond doen die harde werk. Genoeg vir 6 Voorbereiding: 40 minute Gaarmaaktyd: 4 uur Roosterelement: Verhit • 30 ml olyfolie • 1,2 kg beesstertskywe •...

Read Full Story (Page 3)
Sunday - 1st June, 2025
Cover of Tuis

’n Gesofistikeerde opknapping belig historiese kenmerke van Victoriaanse huis in Tamboerskloof

Die kombuis is vergroot en omsluit deur swart skuifvensters wat oopmaak op ’n binnehof en buitevuurmaakplek. Die marmervloer is geïnspireer deur ouwêreldse terrazzo wat in vele woonstel- en openbare geboue in Italië gebruik is. Die lang, smal tafel is...

Read Full Story (Page 3)
Thursday - 1st May, 2025
Cover of Tuis

Vrolike groen en sagte pienk speel af teen kalm blou en donkergrys in dié Stellenbosse huis

Die huis lyk so half skugter, asof hy wegkruip agter die welige Boston-klimop wat die ganse fasade in groen tooi. Binne wag daar net so ’n verrassende vars palet waar vrolike appelgroen en sagte stofpienk teen kalmerende blou en donkergrys afgespeel...

Read Full Story (Page 3)
Saturday - 1st March, 2025
Cover of Tuis

WEN met jou troeteldierfoto’s

Read Full Story (Page 4)
Saturday - 1st February, 2025
Cover of Tuis

Kleur jou wêreld in!

Wanneer dit kom by kleure kies vir jou huis, is die opsies onbeperk. Besoek net die verfafdeling van jou ysterwarewinkel en verkyk jou aan die magdom skakerings. Die maklike deel is om te kies tussen wit en neutraal of helder en sterk – die meeste van...

Read Full Story (Page 3)
Sunday - 1st December, 2024
Cover of Tuis

ROOKIE STYLIST: Skryf in & wen!

Read Full Story (Page 1)
Friday - 1st November, 2024
Cover of Tuis

Vier fees met laatontbyt

VAN PATATWAFELS TOT ONTBYT-‘TRIFLE’ en roosmimosas

Read Full Story (Page 1)
Sunday - 1st September, 2024
Cover of Tuis

Maak mobiele laaikassies wat jy enige plek in jou huis kan gebruik

PROJEKGIDS Harde werk 5/10 Vaardigheidsvlak 5/10 Tyd nodig 1-2 uur Maak twee kassies vir ± R5 000: Wit melamien R850, beukelaaghout R2 050, 18 mm-MDF R860, laaispore R240, skroewe R40, wiele R680, Annie Sloan Dark Wax R240 Modulêre meubels is...

Read Full Story (Page 3)
Thursday - 1st August, 2024
Cover of Tuis

Die heining wat aanhou skuif het

Read Full Story (Page 1)