Publication

Friday - 20th March, 2026
Cover of Suid-Kaap FORUM

BRANDSTOFSKOK .

RIVERSDAL - ’n Eskalerende kon ik in die Midde-ooste stuur skokgolwe deur Suid-afrika se ekonomie, met kenners wat waarsku dat skerp stygings in brandstofpryse boere, besighede en verbruikers swaar gaan tref. Intussen kan boere in Riversdal reeds die...

Read Full Story (Page 1)
Friday - 13th March, 2026
Cover of Suid-Kaap FORUM

Cars bring hoop vir diere in Melkhoutfontein

STILBAAI - Die Community Animal Rescue Society (Cars) van Riversdal het Donderdag en Vrydag, 5 en 6 Maart, ’n massasterilisasie in Melkhoutfontein gedoen. Sandra Lotz van Cars het vooraf deur die strate van Melkhoutfontein gestap om honde en katte te...

Read Full Story (Page 1)
Friday - 6th March, 2026
Cover of Suid-Kaap FORUM

Stilbaaiers in Dubai bly kalm te midde van spanning

STILBAAI - Hoewel die situasie in die Midde-ooste tans op ’n mespunt en baie vloeibaar is, gaan die lewe aan soos normaal. Suid-kaap Forum het met vier verskillende mense gesels en hier is hulle stories. Natasha Kellies Natasha is van Riversdal en...

Read Full Story (Page 1)
Friday - 27th February, 2026
Cover of Suid-Kaap FORUM

Openbare werke faal Stilbaai-hawe

STILBAAI - Die krag wat af is, die hawe wat in donkerte gehul is en vissermanne wat sonder ys sit - dit is die harde werklikheid wat die afgelope week by Stilbaai-hawe afgespeel het. Wat begin het as ’n administratiewe dispuut oor agterstallige skuld,...

Read Full Story (Page 1)
Friday - 20th February, 2026
Cover of Suid-Kaap FORUM

24-uur-sanitasiepunte ingestel

RIVERSDAL - Met bek-en-klouseer (BKS) wat reeds in dele van die Tuinroete bevestig is, het Riversdal se landbougemeenskap vinnig gemobiliseer om die verspreiding van dié hoogs aansteeklike virussiekte te keer. Drie sanitasiepunte is nou strategies in...

Read Full Story (Page 1)
Friday - 13th February, 2026
Cover of Suid-Kaap FORUM

BEK-EN-KLOUSEER SKOK

TUINROETE - Ná bykans ’n week van gespanne afwagting is die vermoedelike geval van bek-en-klouseer (BKS) op ’n suiwelplaas naby Hartenbos op Woensdag 12 Februarie deur die staatsveearts, dr. Leana Janse van Rensburg, as positief bevestig. Die plaas is...

Read Full Story (Page 1)
Friday - 6th February, 2026
Cover of Suid-Kaap FORUM
Friday - 30th January, 2026
Cover of Suid-Kaap FORUM

REGSTELSEL FAAL FAMILIE

RIVERSDAL - Groot ontevredenheid heers in Riversdal ná die vonnisoplegging van die Afrika-egpaar, wat skuldig bevind is in verband met die dood van Granwin Scholtz (34). Familie, vriende en gemeenskapslede het Vrydag die Riversdal-streekhof volgepak,...

Read Full Story (Page 1)
Friday - 23rd January, 2026
Cover of Suid-Kaap FORUM

Reusevangs bring eer

STILBAAI - Stilbaai-polisie het die Vangs van die Jaar-toekenning tydens die Wes-kaapse polisie se provinsiale uitnemendheidstoekenningsgeleentheid vir 2025 ontvang. Wes-kaapse provinsiale kommissaris, luitenant-generaal (adv.) Thembisile Patekile,...

Read Full Story (Page 1)